Languages

Vinnie

 

Vinnie is die jongste seun in die familie en die onnut met die goue hart. Hy’s ‘n bok vir sports wat daarvan hou om sy susters ‘n poets te bak, as veelsydige sportman, is daar min dinge wat hy meer geniet as rugby - om te kyk én te speel. Die Stormers het ongetwyfeld ‘n reuse aanhanger onderdak in die Huis van Davids.