Languages

Terri

 

Terri weet wat sy wil hê. As student het sy reeds haar vierde jaar in die regte deurgekom, en vat nou ‘n jaar af voor sy haar weer in die boeke begrawe. Wat die liefde aanbetref soek sy na ‘n avontuurlike kêrel, maar hy moet als van politiek tot musiek kan gesels. Tot dan, geniet sy haar lewe soos dit vir iemand in haar vroeë twintigs betaam.