Languages

family_member_pager

Sally

 

Ma Sally bring tien kinders die wêreld in en maak ‘n man “groot”. Alhoewel sy dit vreeslik geniet dat haar hele kroos tuis onder een dak bly, wens sy vir elkeen ‘n suksesvolle lewe toe. Sy spot altyd dat wanneer elkeen sy eie plekkie het, sy eenklaps 10 wegbreek keuses het ?. Sy staan haar man trou by as pastoorsvrou, is ‘n steunpilaar in die gemeenskap en het ‘n plek in menige harte ingeneem as MA VAN VELE; boonop sien sy om na haar ma. Dalk word dit tyd dat die kinders hul vlerke sprei en die nes verlaat?