Languages

Nicole

 

Bedags werk Nicole as ‘n motorvloot-assistant bestuurder by Eskom en het pas haar klasse by ‘n aandskool voltooi. Sy ontspan graag met haar vriendinne op ‘n tipiese girls night out. Naweke spandeer sy gewoonlik saam met die familie, choreograph en dans met haar groep en is ook ‘n toegewyde Sondagskool-onderwyseres. Voorlopig is daar nie ‘n man in haar lewe nie.