
Beaughat is die oudste van die 10 kinders, is vanaf 9 jaar oud deur pa John grootgemaak en is bekend vir haar borrelende persoonlikheid. Sy het ‘n meganiese ingeneers graad verwerf en is aangestel as Afdelings Hoof van Meganiese Instandhouding by Eskom. Sy aard na haar ma en geniet dit om vir haar man en 2 kinders te kook. Sy eksperimenteer gereeld met resepte en dis geen geheim dat hulle al te gewillig is om haar konkoksies te proe nie.