Languages
Afrikaans
English
Primary links
Tuis
Die familie
Oor ons
Nuus
Kalender
Kontak & vennote
28/02 Episode 19 op Kyknet
Vandag is John en Sally se 30ste huweliksherdenking. Laurenzo het verskeie verrassings gereël en maak seker dat alles in plek is.
27/02 Episode 17 op Mzansi Magic
Sally en Ouma besoek die tandards aangesien Ouma nuwe valstande nodig het. Op die rype ouderdom van 81 het sy reeds al haar tande verloor ...